Langebaan Primêr bedank die plaaslike polisie, wat die skool tydens Kinderbeskermingsweek besoek het, van harte. "Jul teenwoordigheid het 'n duidelike boodskap van sorg, ondersteuning en leiding oorgedra – iets wat ons kinders broodnodig het," sê die skool.
Langebaan Primêr bedank die plaaslike polisie, wat die skool tydens Kinderbeskermingsweek besoek het, van harte. “Jul teenwoordigheid het ‘n duidelike boodskap van sorg, ondersteuning en leiding oorgedra – iets wat ons kinders broodnodig het,” sê die skool.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article