Jéan-Alet Scheepers en Niël Cooper, leerders van die Hoërskool Piketberg, gaan oor die waters om van Dinsdag 26 Maart tot Maandag 8 April in België te kuier. Hulle gaan meer leer oor Belgiese skole, kultuur en beroepsgeleenthede, asook hoe dit voel om ’n tiener in België te wees. Foto:


Piketberg-leerders na België

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article