Die Laerskool Panorama is baie trots op Branique van Rooyen (o.11), wat gekies is om lid van die Weskus-distriknetbalspan te wees. Branique is ’n kranige netbalspeler wat vir niemand terugstaan nie. Die span gaan in die Junie-vakansie aan ’n toernooi in Riversdal deelneem. Die skool wens haar alle sterkte toe.


Panorama trots op Branique

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article