Om Gesinsdag Maandag 18 April te vier en pret vir die kinders in die gemeenskap te bied, het Lena Waterboer ’n Paaseier-jag gehou. Altesaam 50 kinders het die dag bygewoon en het by hul huise met hul Paaseiers gespog. Lena wil graag almal bedank wat Paaseiers geskenk het en van die dag ’n sukses gemaak het. Bo staan Lena (regs) saam met Berenice Koenana.


Paaseiers uitgedeel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article