Inwoners van Port Owen het Pieter en Fransie Fourie onlangs gegroet. Die paartjie het planne gehad om na Australië te emigreer, maar kon weens die Covid-pandemie nooit oorgaan nie. Dinge het egter nou reggekom en die twee vlieg vandeesweek om by hul kinders in Australië aan te sluit. Hul voormalige bure wens hulle alle sterkte in hul nuwe tuisland toe.

Oudinwoners gegroet

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article