Die Midwest-onderrigsentrum in St. Helenabaai het Vrydag 27 Mei ’n kontinentalevoedselfees gehou. Die skool het heerlike geregte, drankies en soet bederfies van vyf verskillende lande voorberei en verkoop as deel van ’n geldinsamelingsprojek. Die leerders het tradisionele klere van die verskillende lande gedra en selfs dansies en gediggies, wat die lande verteenwoordig, opgevoer. Die geldinsameling het goeie steun van die gemeenskap ontvang en ’n redelike bedrag is ingesamel.


‘Oorsese’ geldinsameling goed ondersteun

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article