Dié pragtige foto van die Carinusbrug by Velddrif op ‘n mistige dag is deur Braam Cloete geneem. Lesers word uitgenooi om hul mooi en interessante foto’s, wat in die Weskus geneem is, na weslander@novusmedia.co.za teen Maandae om 12:00 te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article