Die Onderwêreld-toneelgeselskap het die Weskus Woensdag 15 Mei besoek. Dié geleentheid is deur sowat 300 matrikulante by Hoërskool Velddrif bygewoon. Onderwêreld, geskryf deur Fanie Viljoen, is die Graad 12- Afrikaans Huistaal- voorgeskrewe roman. Die emosies in die akteurs se spel het die karakters laat lewe. Die skool bedank André Stolts-produksies vir hul bereidwilligheid om waarde tot die matrikulante se lewe te voeg.Foto:


‘Onderwêreld’ kry gestalte

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article