Dorothy Willemse, een van Curro Langebaan se personeellede, het deeltyds verder studeer en haar sertifikaat vir toerisme en gasvryheid by die IQ Academy ontvang. Die skool is baie trots op haar en hierdie prestasie.

Dorothy kry kwalifikasie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article