Lescha Casper (links) en Ansoritha Julies deel sop aan mense in hul gemeenskap uit. Om terug te gee aan haar gemeenskap is vir Lescha Casper, die hoof van Bumblebee-dagsorg in Witteklip, ‘n voorreg. Sy deel weekliks sop uit en bied ‘n klerebank aan dié wat dit die meeste nodig het. Volgens Lescha het sy die inisia- tief begin omdat sy self weet hoe dit voel om niks te hê nie. “Om net een mens te help, is die beste deel van my dag,” sê sy.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article