Christo Fourie, die seun van Wyle Marius Fourie (64), oud-Weslander-spotprenttekenaar en advertensiebord-sakeman, het dié nuwe Moertoegepomp-bord Woensdag 17 Mei ter nagedagtenis aan sy pa langs die Vredenburg-Paternosterpad opgerig. Marius, wat op 13 Mei aan kanker oorlede is, het toe hy die oorspronklike bord opgesit het, nooit gedink dat dit ’n Weskus-landmerk sou word waar toeriste poseer en selfies neem nie. Foto: Signs & Graphics


Nuwe bord vereer Marius

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article