Die bestuur van Boland-rolbal het Vrydag (21 Oktober) by die Tulbagh-rolbalklub vergader. Drie van die bestuurslede is van die Weskus-streek. Die bestuur vir die 2022-’23-seisoen is Leon Meyer (Weskus-president), Hannes Pieterse (ledewerwing en bemarking), Pierre Paul (Overberg-president en Boland-sekretaris), Charmaine Mostert (Wynland-president), Tom Tromp (Boland-president), Rika Mitchell (Boland-visepresident), Kevin Knight (Boland-tesourier) en Brasler van Schoor (Boland-wedstrydsekretaris).Foto:


Nuwe bestuur vir rolbal

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article