Benice Rossouw het hierdie foto by die St. Helenabaai-hawe geneem tydens beurtkrag. “Die weerkaatsing van die bote op die stil water tydens die sonsondergang het my oog gevang. Dit was ’n gevoel van rustigheid, kalmte en dit was prentjiemooi,” vertel sy. Lesers word genooi om hul pragtige Weskus-foto’s te stuur na nuus@weslander.co.za of per WhatsApp na 082 576 0453. Foto: Benice Rossouw

Soos ’n raaisel in die spieël

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article