Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Help boere kop bo stof hou
Die eens uitgestrekte vlaktes rondom Merweville in die Beaufort-Wes-distrik lê stil. Waar vee vroeër wyd oor die veld beweeg het, is daar nou kaal kolle grond en stof wat in…
-
-
Depressie tydens swangerskap: ’n Stil stryd wat nie geïgnoreer mag word nie
Tydens Nasionale Swangerskapweek (3–7 Februarie) waarsku die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters (SASOP) dat depressie en angs tydens swangerskap nie ligtelik opgeneem moet word nie.
-
‘Swak munisipaliteite nie gehelp’
Die Afriforum-burgerregteorganisasie het verlede Vrydag (23 Januarie) amptelike kommentaar op dié wetsontwerp by die Nasionale Vergadering ingedien.









