Reece Carolus, Crystal Adams en Shanielle McCree, leerders aan Diazville Primêr, het uitstekend gevaar in skaak en is ingesluit in die onder-Weskus-span wat Saterdag 19 Maart in Riebeek-Wes deelgeneem het. Hulle gaan volgende kwartaal verder teen die bo-Weskus­span deelneem.


Nog nie skaakmat

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article