Die Hoërskool Vredenburg het Vrydag 2 Augustus aan die Wiskunde/Wetenskap/Tegnologie-vasvra in Moorreesburg deelgeneem. Die groep is Thomas Abrahams, Heinrich van Nieuwenhuizen, Tanika van Graan, Bernice van Blerk (onderwyser), Vinneke Booysen en Micaela en Nickilese van der Walt.


Nie sommer vasgevra

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article