Die gr. R- leerders van Steenberg’s Cove Primêr het onlangs saam met die gr.-1- onderwyseres Nadia de Vos in haar klaskamer gekuier. De Vos sê die leerders het dit baie geniet en ‘n heerlike voorsmakie gekry van wat 2026 vir hulle gaan inhou. “Dit is regtig ‘n oulike groepie kinders.” De Vos sien opgewonde uit om hulle volgende jaar in haar klas te hê.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article