Vier netbalspelers van die Hoërskool Vredenburg is verlede naweek genooi om aan die Wes-Kaap-proewe deel te neem. Hoewel hulle ongelukkig nie verder gevorder het nie, was dit steeds ’n groot leerskool vir die meisies en is die skool trots op dié leerders. Bo is Jorinique van Reenen (o.18), Monzay Kearns (o.17), Amé-Leigh Skippers (o.17) en Charlan-Ann Cleophas (o.14).


Meisies neem aan proewe deel

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article