McDillen Weavers, ’n rugbyspeler van Langebaan Primêr, is in die Boland- o.13-Cravenweekspan opgeneem. Cravenweek en die Akademieweek word van Sondag 26 Junie tot Vrydag 1 Julie by die Hoërskool Monument in Krugersdorp, Gauteng, aangebied.


McDillen weef hom in

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article