Die matrikulante van die Hoërskool Porterville het Vrydag 29 Julie die verhoogproduksie van hul voorgeskrewe drama, Krismis van Map Jacobs by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gaan kyk. Hulle het die ervaring as ’n kombinasie van pret en leer beskryf.


Matrieks ervaar voorgeskrewe boek op verhoog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article