Die matriekleerderrs van die Longacres Privaatskool was verlede Woensdag (13 Augustus) op ‘n avontuur op Saldanhabaai se waters. Die groep is op die seiljag Tropico by Club Mykonos uitgeneem en het hul uitnodigings na hul matriekafskeid op die seiljag ontvang. Groot opgewondenheid het geheers. Die matriekafskeid vind op Woensdag 15 Oktober plaas.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article