Leerders van die Hoërskool Dirkie Uys het die strate van Moorreesburg saam met lede van hul dorp se Lionsklub en kinders van die Huis van Heerde- kinderhuis ingevaar en rommel opgetel.

Gemeenskapsdiens: Leerders van die Hoërskool Dirkie Uys (HDU) het saam met lede van Moorreesburg se Lionsklub en kinders van die Huis van Heerde-kinderhuis die strate van hul dorp ingevaar en rommel opgetel. Die leerders en klublede hoop om bewustheid oor rommelstrooi te skep, maar ook om ‘n gevoel van trots danksy ‘n skoner dorp onder inwoners te kweek.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article