André Truter tree uit as burgemeester van die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM):

• Nothing to do with politics, but I love how he interacts and was involved in Saldanha rugby during Top12. Seems to be a people’s person – for the people and with the people. – Godfrey Matinka

• Ek is baie trots op wat André Truter as burgemeester van die SBM bereik het. Ek wens hom alle sterkte toe met sy loopbaanskuif. Sukses sal hom agtervolg. – Ivan Meyer

• All the best, mayor André Brahm Truter, on your new journey. We trust and believe that God is with you. You have served us in the West Coast with passion and diligency. God Bless you. – Heindra Cloete

• Ek ruik ‘n rot. – Kind Lee-Shaun de Bruin

• Hoog tyd. – Gerick Sampson

Aidan Bester earns Junior Springbok call-up:

• Sterkte, jongman. Ons bid vir ‘n groot hupstoot in jou rugbyloopbaan. Dankie Here vir oop deure vir ons Weskusmanne met sporttalent. – Sylvia Massinga

• Baie geluk en sterkte. Jou ma sou nou geblom het van die trots. – Maryna Erasmus

• Sterkte, Aiden, en alles van die beste met jou rugbyloopbaan, Yster. – Charlmalita Luiters

• Die Weskus is sterk onder talent. Baie geluk, jongman. – Carmen Rodgers

Creativity-boot:

• Die boot is ‘n pragstuk; ek het dit mooi van die begin af beloer. Mag hy sommer spoedig vaar en suksesvol wees in die bedryf. – Roshaana Williams

• Ja, ek was jare lank in dié bedryf; ‘n mens kan maar net wonder waar al die vis vandaan moet kom? Maar soos van hulle maar brand en sink, word hulle vervang met groter en beter. Sterkte vir almal en geluk word julle toegewens. – Cobus van Dyk

• Such talented artisans! You deserve applause! – Theresa le Roux Rossouw

• Well done to the West Coast ship builders and owner of a great fishing trawler. – Willial Flear

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article