‘n Leser het die skielike verandering in die weer in Langebaan verlede maand, op 15 Julie, met dié pragtige foto vasgevang. Die weer was een oomblik nog aangenaam en warm, maar dit het skielik bewolk en baie koud geword. Lesers word genooi om hul interessante foto’s, wat in die Weskus geneem is, teen Maandae na weslander@novusmedia.co.za om 12:00 te stuur. Foto’s moet minstens 1 MG groot wees. Foto: Elsa Hanekom

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article