Ek word in Oktober vanjaar 73 jaar oud en was al in verskeie staatshospitale in die Kaap.

Ek was nou die eerste keer in die Vredenburg- provinsiale hospitaal.

Ek wil net die hospitaal lof gee. Alles is silwerskoon. Die personeel is oral om almal te help. Ek kan regtig net met lof van die hospitaal praat.

Baie dankie vir jul wonderlike diens.

Alet Graham

SALDANHA

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article