Die leerders van Weskusskool in Saldanha het onlangs ‘n wonderlike landbou-uitstappie geniet waar hulle praktiese kennis oor plaasdiere, plantegroei en die belangrikheid van volhoubare boerdery opgedoen het. Die skool bedank die personeel van die Grootkloof-boerdery vir hulle tyd en gasvryheid.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article