Die Laerskool Panorama was trots om van Vrydag 5 tot Donderdag 11 September Nasionale Boekweek te vier. Die skool glo boeke is die sleutel is tot nuwe wêrelde, kreatiwiteit en kennis. Die leerders het die vreugde van lees ontdek, asook kleurvolle boekuitstallings, prettige aktiwiteite en voorlesings bygewoon. Die skool bedank al die opvoeders en leerders wat die gees van lees met soveel entoesiasme opgeneem het.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article