Leighton Erasmus (links) van St. Helenabaai Primêr het in die sesde plek in die o.10-hoogspring vir seuns by die Wes-Kaapse laerskole-atletiek-byeenkoms by Dal Josafat, Paarl, wat Saterdag 1 Maart plaasgevind het, geëindig. By die geleentheid het Ava Adams (regs) ook van St. Helenabaai Primêr uitstekend presteer deur die eerste plek in die 1 200 m te behaal, asook 'n vierde plek in die 100 m en o.10-verspring vir meisies. Ava neem die naweek aan die SA Laerskole atletiek-byeenkoms deel.
Leighton Erasmus (links) van St. Helenabaai Primêr het in die sesde plek in die o.10-hoogspring vir seuns by die Wes-Kaapse laerskole-atletiek-byeenkoms by Dal Josafat, Paarl, wat Saterdag 1 Maart plaasgevind het, geëindig. By die geleentheid het Ava Adams (regs) ook van St. Helenabaai Primêr uitstekend presteer deur die eerste plek in die 1 200 m te behaal, asook ‘n vierde plek in die 100 m en o.10-verspring vir meisies. Ava neem die naweek aan die SA Laerskole atletiek-byeenkoms deel.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article