Die jaarlikse haarkompetisie van die vaardigheidskool is hierdie jaar by die Weskus Skool in Saldanha gehou. Altesaam 14 vaardigheidskole het in verskillende afdelings deelgeneem. Uit die 14 skole het Weskus Skool altesaam 15 plekke verower, waaronder eerste, tweede en derde plekke.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article