Die Longacres-privaatskool en die Hoërskool Hopefield se gr. 12-kunsuitstalling is op Vrydag 8  Augustus gehou. Volgens hul kunsonderwyser, Lientjie Blok, was dit ‘n belewenis van kuns van hoogstaande gehalte. Op die foto staan (agter) Monique Swart, Nieke Ebersöhn, Lientjie Blok (onderwyser), Danae van Turha, Linden Jordaan, Lente Louw en Alissa Potgieter. Voor: Morena Mori, Tyra Brown en Melissa Petzer.

Ons hou van kuns

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 July 2026
    Weslander E-Edition – 30 July 2026

Gift this article