Die Laerskool Vredenburg het onlangs sy leiers vir 2025 bekendgestel. Die skool is baie trots op elkeen.Agter is Xander le Roux, Leesah de Klerk, Kelly van Vught, Rynhart Bester, Albert Hanekom en Alyssa van Greunen. Middel: Zoë Jooste, Chean-Evert Nieuwenhuis, Luke Holliday, Evert van Eck en Skylar Brown. Voor: Schalk Steenkamp, Mia Engelbrect, Miah Josephs, Ava Louw en Lucian Isaacs.


Leerders se nuwe leiers

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article