Die Laerskool Panorama se skoolkoor het verlede Dinsdag (6 Augustus) aan hul eerste kompetisie, die Wes-Boland- Eisteddfod vir kore, deelgeneem. Hulle het hul taak met passie uitgevoer en is met ’n silwermedalje vereer. Die skool sê welgedaan aan hul koorleier, juffrou Janine Arendse, hul afrigter, juffrou Queenie Adams, en hul begeleidster, Dorothy Siebritz.


Laerskool Panorama se skoolkoor behaal silwer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article