Drie leerders van Pomario Privaatskool het aan die Weskus-gimnastiekkampioenskap deelgeneem, wat Saterdag (25 Mei) in Saldanha plaasgevind het. Die skool is trots op hul prestasies. Links staan Lize-Anne Mostert (goud), Cisca Mouton (silwer) en Lea-Neigh Retief (goud). Al drie hierdie gimnaste gaan deur na die Wes-Kaap-kampioenskap wat die naweek van Vrydag 7 Junie plaasvind.


Kranige gimnaste presteer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article