 Oudorp-buurt ervaar bedags meer inbrake: As die buurt se mense saam kan staan en Oudorp-buurtwag help, sal dinge beter gaan. – Johannes de Vries

• Wanneer laas het die polisie daar patrolleer of in die nag voetpatrollies daar gedoen? – Allen Daley

 Pleidooi vir dierewelsyn in die Weskus: This is what I am fighting for on a daily basis, that all animals get the treatment they deserve, or if you do not really love a dog, don’t adopt them. – Mitzi Conradie

• As ‘n mens net ‘n span veeartse kon hê wat op ‘n gereelde basis tussen die dorpe in die omgewing kan reis om aan die behoeftes te voldoen, sal dit al baie help. As ‘n mens ook net een mens in elke dorp (veral die klein dorpies) kan hê wat saam met die veeartse kan werk en … as kontakpersoon dien. Iewers sal ons ‘n plan moet uitwerk, want dit gaan rof met van die diere. – Doreen van Wyk

• Please Saldanha Bay Municipality (SBM), can we have a licensing department for these poor domestic pets. We had it in Cape Town when I was young. Still have a copy of the dog licence. – Leslie Anne Drake

• Hoekom kan die SBM nie bydra tot dieresterilisasie nie, in plaas van bonusse te betaal aan werkers? Almal gaan sê hulle verdien hul bonusse, maar hoeveel werkende mense kry bonus by die werk? Dit moet deel vorm van hul gemeenskaplike dienste. Ek verstaan die mense is baie arm in veral Saldanha en Vredenburg en dat honde laaste op die lys is. – An-Sophi Lategan

 Lethemba-omgeeprojekte is ‘n ligstraaal in donker tye: Baie dankie, Weslander, vir jul getroue ondersteuning aan ons organisasie Lethemba Care Projects NPO – Gereldo Pieters

• Keep up the good work. – Vanessa Vers

• Guns van God rus op julle. – Teresia Davey

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article