Dié dagga en tik is Saterdag 9 September in ’n huis in New Beginnings, Koekenaap, naby Lutzville, by ’n 42-jarige verdagte, Llewellyn Gelant, gekry. Die Lutzville-polisie het inligting ontvang dat dwelms uit dié huis verkoop word. Gelant het Maandag (11 September) in die Lutzville- rondgaande hof verskyn op aanklag van die onwettige besit van en handel in dwelms.Foto: SAPD


Koekenaper aangekeer

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article