Hoërskool Vredenburg se matrikulante het vanjaar ’n nuwe tradisie begin – elke matriekleerder het ’n sak skoolklere as afskeidsgeskenk aan die skool geskenk sodat die nuwe VRL van 2020 se nuwe klerebank-projek vir die skool kan begin met die doel om ander leerders te help.


Klere as geskenk

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article