Fishing For Jesus ECD is opge­wonde en voel geseën oor die klimraam wat hulle ontvang het. Hulle sê dankie aan hul skenkers vir die borgskap en die installasie daarvan. “Dankie vir jul omgee. Dit word waar­deer.” Gloria Barends (administra­tiewe beampte) en die leer­ders was opgewonde oor die skenking.

Klimraam geskenk

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article