Die grondslagfaseleerders van Curro Langebaan het onlangs ’n Kerskonsert gehou. Die skool bedank elke leerder wat deelgeneem het en al die ouers wat hul ondersteuning getoon het. Hulle bedank ook al die grondslagfase-onderwysers vir hul harde werk en toewyding. Die skool wens graag aan elkeen ’n Geseënde Kersfees. “Mag dit ’n spesiale tyd saam met geliefdes wees.”

Kerskonsert in Langebaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article