’n Vissersboot dobber op die water by Peperbaai in Saldanha. “Die Weskus se mooi,” skryf die fotograaf Albert van Rhyn by dié foto wat hy onlangs geneem het. Lesers word genooi om hul mooi foto’s (minstens 1 MG groot), wat in die Weskus geneem is, na nuus@weslander.co.za te stuur. Foto: Albert van Rhyn


‘Ken jy die see, Meneer, ken jy die see?’

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article