Die jaarlikse Winterkarnaval is Saterdag in Velddrif by sy nuwe tuiste in Hoofstraat aangebied. Die gewilde bokkomskil-kompetisie is weer aangebied, asook die kompetisie om te kyk wie die meeste bokkoms in net 2 minute kan eet. Dinah Jaars probeer haar soveelste bokkom baasraak in dié bokkom-eet-kompetisie. Nog foto’s op bl. 11Foto: Yaël Malgas


Karnavaltyd is bokkomtyd!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article