Die Karitas Spesiale Skool in Vredenburg het op Vrydag 8 Desember afskeid gehou vir hul leerders wat hul skoolloopbaan amptelik voltooi het. Die leerders was in hul beste klere getooi. Links: In hul pragtige rokke is Asethu Tshem, Tiffany Visagie en Bianca Ruiters.Foto’s: G.A.B. Photography en Hilton Hess


Karitas-leerders dans weg

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article