Steenberg’s Cove Primêr se gr. 1-, gr. 2- en gr. 3-leerders is onlangs deur lede van Elpetra as deel van Kinderbeskermingsweek (2-9 Junie) toegespreek en vermaak. Die groep het ’n hele paar lewenslesse geleer terwyl die ACVV die leerders met lekkergoed bederf het. Die skole bedank die organisasies wat die dag moontlik gemaak het.Foto:


Jongspan touwys gemaak

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article