Diazville Primêr wil graag dankie sê aan die Holy Soul Crusade Young Adults vir hul skenking van skoolklere en skryfbehoeftes aan die leerders. Die skool waardeer dit opreg. Bo staan Kaylee Titus, die skoolhoof Lee-Anne Davids-Hartzenberg, Ben Peterson en Jonel Kekana. Foto:


Jong volwassenes reik uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article