Janné Nieuwenhuizen, ’n gr. 7-leerder aan Curro Langebaan, het puik in die Wes-Kaap se senior perdeskoukampioenskap presteer. Janné en haar perd het in die volwasse afdeling deelgeneem, waar 17 ruiters meegeding het, en die volgende plekke behaal: Tweede plek vir “best turn out”, vierde plek vir beste stap en vierde plek vir beste drafstap.


Jong ruiter skitter

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article