Inge Brand, ’n gr. 6-leerder aan Pomario Private skool, was bevoorreg om gekies te word om Saterdag 14 Mei teen SA se topgimnaste by die SA gimnastiekkompetisie deel te neem. Die groep het geen ouderdomsgroepe gehad nie, en almal het as een klas deelgeneem. Sy het die eerste plek in die trampolien-afdeling gewen en was derde in die kleintrampolienafdeling.


Inge spring hoog

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 5 March 2026
    Weslander E-Edition – 5 March 2026

Gift this article