Inge Brand, ’n gr. 6-leerder aan Pomario Privaatskool, het verlede naweek in Kaapstad aan die Wes-Kaapse distriksproewe vir gimnastiek deelgeneem. Sy het ’n silwer medalje in tuimel verwerf, goud vir die groot trampolien en goud vir die klein trampolien. Sy word nou in die WP-gimnastiekspan ingesluit.


Inge spring tot in WP-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 February 2026
    Weslander E-Edition – 12 February 2026

Gift this article