Die Hoërskool Piketberg se fotografieklub het verlede Dinsdag (19 Maart) ’n baie suksesvolle uitstappie na Kalkbaai, Vishoek, Simonstad en Groentemarkplein geniet. Die tema van die dag was straatfotografie met die doel om mense se doen en late vas te vang. Die skool bedank André Stipp van Stippography wat sy kennis met die leerders gedeel het.

Hulle skilder met lig

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article