Jurgen Vraagom, ’n atleet van St. Andrews Primêr, het Maandag (25 Maart) aan die SA Nasionale Primêre Skole-atletiekbyeenkoms deelgeneem. Jurgen het aan die hoogspring vir seuns o.10 deelgeneem en ’n negende plek uit 30 deelnemers behaal. Hy is ook deel van die top-10 in sy ouderdomsgroep.Foto:

Jurgen vra nie – hy spring!

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article