Die o.12- en o.13-atletiekseuns van Jurie Hayes Primêr het aan Hopefield se aflosbyeenkoms deelgeneem. Hulle het aan die o.12- en o.13-uitdunne deelgeneem. Van links is Hlomphang Sekonyela, Lucian van der Westhuizen, Kehanno Linnert, Clemint Lewies, Luzane Henge, Gershwin Jaars en Giovandre Adams.Foto:


Hulle los mekaar af

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 12 March 2026
    Weslander E-Edition – 12 March 2026

Gift this article