Wilhelm Herbst oorhandig ID-kaarte aan Dina Adams (voorsitter) en Callen Vraagom (tesourier) van die Tabakbaai-buurtwag.

Buurtwagte help mekaar om beter saam te werk

Wilhelm Herbst oorhandig ID-kaarte aan Dina Adams (voorsitter) en Callen Vraagom (tesourier) van die Tabakbaai-buurtwag.


Die Saldanha-buurtwag het onlangs die Tabakbaai-buurtwag gehelp met die verkryging van hul identifikasiekaarte.

Hierdie kaarte is ’n amptelike vorm van identifikasie wat vrywilligers by hulle hou wanneer hulle patrollies in hul woonbuurte doen. Om dié ID-kaart te kry, moet die voornemende buurtwaglid polisieklaring kry om te verseker dat die persoon nie vorige oortredings het nie. Sy of haar vingerafdrukke word onder meer tydens die proses geneem.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article